Geboue.
Masjinerie, meubels en toerusting.
Kantoor inhoud en dokumente.
Inbraak en diefstal.
Glas en reklameborde.
Transito.
Draagbare bates soos selfone.
Rekenaar toerusting en sagteware.
Geld.
Masjinerie breekskade.
Toevallige skade en kragstuwing.
Verslegting van voorraad.
Oproer en staking.
Verlies van inkomste volgende skade:
By eie perseel.
By perseel van verskaffer of kliënt.
Wat toegang tot besigheid verhinder.
Aan telekommunikasie dienste.
Aan water en krag toevoer.
Weens masjinerie breekskade.
Attraksie verliese.
Geld en ander verhandelbare instrumente.
Bedrog en oneerlikheid van werknemers.
Verlies van debiteure rekords.
Publieke aanspreeklikheid.
Geboue eienaar aanspreeklikheid.
Huurders aanspreeklikheid.
Produkte aanspreeklikheid.
Defektiewe werkmanskap.
Werknemers aanspreeklikheid.
Regsverdedigingskoste.
Wederregtelike inhegtenisname en laster.
Reseptering aanspreeklikheid.
Uitvoer aanspreeklikheid.
Uitgebreide aanspreeklikheid.
Motor voertuie en LAWs.
Trokke en sleepwaens.
Vurkhysers, TLBs en gespesialiseerde voertuie.
Motor handelaars.
Derde party aanspreeklikheid.
Passasiers aanspreeklikheid.
Gebeurlikheid aanspreeklikheid.
Verlies van gebruik (huur voertuig).
Wrakverwydering.
Slotte en sleutels.
Bybetaling vrywaring.
Dood.
Permanente ongeskiktheid.
Tydelike totale ongeskiktheid.
Brand skending.
Verlies van ledemate.
Sleutelpersoon versekering.
Inkomste beskerming.
Begrafnis koste.
Opleidingskoste van vervangende personeel.
Groep voordele.
Kontak ons vir meer inligting of indien besigheidsversekering verlang word.
FDV Inligting | Konflik van Belange | Klagtes | Billikheidsbeleid | Privaatheidsbeleid | PAIA | Webwerf Vrystelling
© Claassens Makelaars CC
v2024-01-25