Jou huis is moontlik jou belangrikste besitting. Nie net beskerm dit jou en jou gesin teen die natuur en ander bedreigings nie, dit is 'n plek waar jy kan ontspan en tyd saam met jou gesin kan geniet. Dit sal slim wees om die beste moontlike dekking vir skade en verliese uit te neem.
Alle risiko basis of beperkte toevallige skade.
Swembadpompe en hekmotors.
Insakking en grondverskuiwing.
Brandweerkoste.
Huurgeld.
Slopingskoste en argiteksfooie.
Aanspreeklikheid.
Verlies van water.
Sleutels en slotte.
Kontak ons gerus vir meer inligting of indien u huiseienaars versekering benodig.
Ons voorsien graag professionele advies en dekking vir kommersiële geboue.
Huurgeld.
Aanspreeklikheid.
Geisers.
Inbraak en diefstal.
Sekuriteitswagte.
Huur van kragopwekkers.
Kontak ons gerus vir meer inligting of indien u versekering benodig vir u geboue.
Ons hanteer 'n omvangryke meenthuis en woonstel kompleks versekeringsportjeulje.
Ons het toegang tot produkte wat alle versekeringsaspekte van wetgewing vereistes, aangespreek,insluitend:
Verhoogde aanspreeklikheidsperke.
Oneerlikheidsdekking.
Afsonderlike waardes vir eenhede en gemeenskaplike eiendom.
Trustee Aanspreeklikheid.
Sasria
Huurgeld na verlies.
Werkgewers aanspreeklikheid.
Onderhoudsdekking vir Geisers.
Dood en besering van werkers.
Masjinerie breekskade.
Eskalasie van versekerde waardes.
Inhoud en toerusting wat aan kompleks behoort.
Kontak ons gerus vir meer inligting of indien u versekering benodig vir u geboue.