U Persoonlike Versekerings Vennoot


Oorweeg Claassens Makelaars indien u:

Hulp met eise benodig.
Die regte premie vir u risiko wil betaal.
Advies benodig vir beste produk.
Altyd met dieselfde persoon wil deel.
Die beste waarde vir u geld verlang.

Meer oor ons

Ons bied 'n groot verskeidenheid korttermyn versekeringsoplossings.
Ons hou van aangesig tot aangesig kontak met ons kliënte.
Ons is gebaseer in Welkom en Bloemfontein, in die Vrystaat.
Ons dryf handel al vanaf 2006.
Ons beloof eerlikheid en dringendheid.



Geboue

Geboue Versekering

Meenthuise
Woonstelle
Sake Persele
Huiseienaars




Kommersieel

Kommersiële Versekering

Toerusting & Voorraad
Verlies van Inkomste
Inbraak
Voertuie




Boerdery

Boerdery Versekering

Geboue en Toerusting
Transito
Aanspreeklikheid
Lewende Hawe & Wild




Huishoudelik

Domestic Insurance

Huis Inhoud
Privaat Voertuie
Selfone & Skootrekenaars
Ongeluk & Dood



FDV Inligting | Konflik van Belange | Klagtes | Billikheidsbeleid | Privaatheidsbeleid | PAIA | Webwerf Vrystelling

ENGLISH VERSION

© Claassens Makelaars BK

v2024-01-25